Ou man Portret
ZAR 800
+1 option
ZAR 800
30 members
Videos, fotos en stap vir stap aanwysings.
Hierdie is n olieverf kursus. Met hierdie kursus gaan jy leer hoe om jou foto op die canvas te teken, hoe om jou kleure te meng, en dan stap vir stap saam te skilder.
Customer reviews
5.09 ratings
Top reviews
- 4 months ago
Anet ons “love” jou mentorship! Wat ‘n voorreg om by jou te kan leer
- 3 months ago
- 5 months ago
- 5 months ago









