product image
product image

Vars Vye met olieverf.

ZAR 500
18 members

Vars Vye in Olieverf – Realistiese Skildery Stap vir Stap

In hierdie stap-vir-stap kursus skilder ons vars vye in olieverf met ’n wet-on-wet tegniek, maar ons werk deel vir deel—nie die hele doek gelyk nie. Dit beteken jy kan rustig op elke area fokus, perfek meng waar dit nodig is, en steeds die voordele van nat-in-nat skilder.

Ek wys jou presies watter kleure om te gebruik, hoe om realistiese pers en groen skakerings te meng, en hoe om sagtes skadu’s en glans te skep vir ’n vars, lewendige resultaat. Geen vooraf ervaring nodig nie—net olieverf, ’n paar kwassies en ’n liefde vir mooi detail.

Customer reviews
5.09 ratings
Top reviews
  • 4 months ago

    Anet ons “love” jou mentorship! Wat ‘n voorreg om by jou te kan leer

  • 3 months ago
  • 5 months ago
  • 5 months ago