For enterpriseAPISign in
HomeDiscoverStart a business
Resources
AffiliatesBlogAbout
ATProfile picture

Anet du Toit

product image
product image

Vars Vye met olieverf.

ZAR 500
ZAR 500
18 members

Vars Vye in Olieverf – Realistiese Skildery Stap vir Stap

In hierdie stap-vir-stap kursus skilder ons vars vye in olieverf met ’n wet-on-wet tegniek, maar ons werk deel vir deel—nie die hele doek gelyk nie. Dit beteken jy kan rustig op elke area fokus, perfek meng waar dit nodig is, en steeds die voordele van nat-in-nat skilder.

Ek wys jou presies watter kleure om te gebruik, hoe om realistiese pers en groen skakerings te meng, en hoe om sagtes skadu’s en glans te skep vir ’n vars, lewendige resultaat. Geen vooraf ervaring nodig nie—net olieverf, ’n paar kwassies en ’n liefde vir mooi detail.

Customer reviews
5.09 ratings
Top reviews
  • 4 months ago

    Anet ons “love” jou mentorship! Wat ‘n voorreg om by jou te kan leer

  • 3 months ago
  • 5 months ago
  • 5 months ago
Anet du Toit

Vars Vye met olieverf.

ZAR 500
Powered by Whop
More from Anet du Toit
product image
ATProfile picture
From Passion to ProfitBuild a Thriving Art Career.
ZAR 100
product image
ATProfile picture
Ek is, al sien jy my nie.Skilder in Afrikaans saam met my met olieverf.
ZAR 600 5.0
product image
ATProfile picture
Nguni Portret 1Hoe om 'n nguni portret te skilder met olieverf. Nat op nat tegniek.
ZAR 600 5.0
product image
ATProfile picture
Yorkies. Skilder yorkies met olieverf
ZAR 600 5.0
product image
ATProfile picture
AlpakkaOlieverf. Nat op nat tegniek
ZAR 600 5.0
product image
ATProfile picture
Sebra. Olieverf op canvas
ZAR 600
product image
ATProfile picture
Biddende HandeSkilder ou biddende hande met olieverf.
ZAR 600 5.0
product image
ATProfile picture
Ou man PortretVideos, fotos en stap vir stap aanwysings.
ZAR 800
product image
ATProfile picture
Buffel. Stap vir stap aanwysings met olieverf. Nat op nat tegniek.
ZAR 1,000